Ons hart as gemeente is om God se liefde uit te leef na ‘n stukkende wêreld, hierdie bediening is die hartklop van ons gemeente na buite.

 

Gaan loer gerus op Windhoek Life Change Centre se Faceboek blad waarmee ons besig is. Click op Windhoek Life Change Centre.

Kontakpersoon:  Dirk Crous 081-239-9942