Met grenslose Goddelike liefde benader ons elke jongmens, nes hulle is, waar hulle is.

Dit is ons passie om saam met hulle ‘n pad te stap terwyl God ons hande vashou.

Die hoop is dat hulle, hulle eie unieke menswees in God sal ontdek en dit hier te kom uitleef.

[widgetkit id=421]