By die DITKerk poog ons om elke kind vanaf 3 jaar tot graad 6 te help om God se storie te leer ken en verstaan.
Om kinders in verwondering te laat oor ons Alomteenwoordige God, en tuis, veilig en geliefd te laat voel in hul familie by NGWes.
[widgetkit id=461]