
God wandel saam met elkeen van ons, elke tree, maar soms sukkel ons om Hom raak te sien. Soms versper ons eie seerkry, ons eie worsteling, ons eie realiteit Hom.
Soms verlam die houe van die lewe ons so, dat ons ook op ‘n draagbaar deur die dak by Sy voete neergelê moet word.
‘n Draagbaar van liefde, gebede en tasbare omgee. ‘n Draagbaar van iemand wat my herinner aan Sy liefde of my help om Sy liefde tasbaar te laat ervaar.
Kontak gerus enige een van ons as ons jou op enige manier kan ondersteun, ook deur middel van berading:
Therése Conradie 081 259 9521
Carmen Steyn 081 278 6464
[widgetkit id=446]