Oude Rust Oord vir Christus – dat God se Koninkryk gevestig word deur geestelike opbou, bemoediging en toerusting van die ouer gelowiges. Om die ooms en tannies te begelei om van ‘religion to relationships’ te beweeg.
Ons doen dit deur op die Here en die werling van die Heilige Gees te vertou, die Woord verstaanbaar en toepaslik te verkondig, verhoudinge te bou, geestelike gesprekke aan te knoop en toenemend daar vir hulle te wees.
Ons begeerte is dat die familie van God by Oude Rust Oord in hierdie laaste jare van hulle lewe die Here intiem sal leer ken, toenemend sal vertrou en naby Hom bly.
[widgetkit id=441]