Pietman Geldenhuys van Oppiestoep

posted in: Uncategorized | 0
Pietman van die TV Program Oppiestoep kuier by Windhoek-Wes .  Hy is ‘n bekende storieverteller en sanger.  Flower of Scotland is seker sy bekendste liedjie en sy stories is baie snaaks.  Moet dit nie misloop nie.

 

Kaartjies by Webtickets en die kerkkantoor.

Volwassenes:  N$250

Pensionarisse:  N$150

Kinders onder 12: N$150

 

 

 

 

 

 

Lewer kommentaar